rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: October 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_10_01_archive.html
Tuesday, October 31, 2006. D-day 01 Nov 2006. Môreoggend omstreeks 06:00 moet ek en mev rendier by die hospitaal aanmeld. Hou duim vas :). Posted by Rendier @ 11:29 AM. Wednesday, October 25, 2006. Wat het van die Karnaval geword. Ek wil graag weet van die jaarlikse Karnaval op Stellenbosch geword het? Wie het besluit om dit tot 'n JOOL te herdoop? Jool bestaan net in die kampusse noord van Du Toitskloof. Is dit vir ons 'n aanduiding van hoe baie "Noordelikes" nou deesdae by die US swot? My 2 cents worth.
rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: August 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_08_01_archive.html
Tuesday, August 22, 2006. Londen het great shows. Nie soos hier in die Kaap waar mens vir 'n maand of 3 dieselfde show oor en oor en oor moet kyk nie. nee, daar loop sommer 'n hele klomp goeie shows gelyktydig. So het ons dan ook die geleentheid aangegryp om 'n paar shows te gaan kyk. Phantom of the Opera. Die moeilik om die. En ek sou dit bo Phantom plaas vir die 3 wat ons gesien het. Posted by Rendier @ 8:06 AM. Monday, August 21, 2006. Terug en bly daaroor. Soos baie dinge in die lewe, is dit nodig om...
rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: March 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_03_01_archive.html
Tuesday, March 14, 2006. Liewe vriende, die rendier se kraal vergroot! Jip, baba rendier is oppad. Die pad is nog ver, maar die eerste treë is gegee. Hoe sê daai oulike spreekwoord nou weer: ". Every journey begins with a small step. Is gegee en teen begin November sal die. In volle gang wees. Posted by Rendier @ 5:12 PM. Cape Town, Western Cape, South Africa. View my complete profile. Liefde is.n stille rivierstroom. Terug op die lug. Slapelose nagte en ander geskenkies.
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Genesis 1-11
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/genesis-1-11.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Tuesday, January 16, 2007. Ek het onlangs weer 'n slag Genesis van voor af begin lees. Hoofstukke 1 tot 11 het my baie aan die dink gesit, oor waar die verhale vandaan kom, en hoeveel daarvan letterlik so gebeur het. En wat van dele soos Genesis 6 (hierdie kom uit die ou vertaling):. TOE die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is,. Genesis 10: 20-27 (Noga en ...
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Letterlik of figuurlik
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/01/letterlik-of-figuurlik.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Monday, January 22, 2007. As dit te klein is om te lees, click daarop om die oorspronklike te sien. 23 January, 2007 08:40. THAT IS SO FRIGGIN BRILLIANT! 24 January, 2007 10:25. Subscribe to: Post Comments (Atom). Dorothy's case of nerves. Maeree vra: wie gee tog om? Do Kwang mediteer oor slapende honde. Psigioot in die skemerdonker. N Trui vir dorothy. Tshepo Legodi maak uit.
rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: May 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_05_01_archive.html
Wednesday, May 24, 2006. Hoe wonderlik is moderne tegnologie dan nie? Ek en Mev Rendier het gisteroggend weer bietjie saam met ons prinsessie gekuier.sommer net gaan inloer om te kyk dat alles nog reg verloop. Groete vir eers uit die kraal. Posted by Rendier @ 3:13 PM. Wednesday, May 10, 2006. Is it a girl? Verder is Petit 'n aktiewe klein wesentjie. Op die sonar het hy/sy tog te lekker baljaar. Hier is 'n fototjis van hom/haar in aksie. Dis al vir eers vanuit die Rendier se kraal. Terug op die lug.
rendierm.blogspot.com
Rendier se kraal: June 2006
http://rendierm.blogspot.com/2006_06_01_archive.html
Monday, June 26, 2006. Dis Saterdagoggend. Die lug is blou met 'n byt, net soos daar op die eiland. Vanmiddag 15:00 draf die Bokke op Nuweland uit om die Franse aan te pak. Die wroeging is sterk; rugby - met die kans op teleurstelling, of hengel - odds is dieselfde. Skuins na 12:00 pak ons af langs die hangbrug in die mooiste Stellenbosch. Die dorp is still. Die water kabbel opgewonde oor die klippe. Dis skoon; ons gaan in. 3 ure se swoeg vir 1 minuut van plesier - priceless. Posted by Rendier @ 9:58 AM.
pienkzuit.blogspot.com
Die Pienk Zuit: Grotman
http://pienkzuit.blogspot.com/2007/02/grotman.html
Die Pienk Zuit is oral. Hy weet as jy onwettige zappies het, en hy weet as jy jou nie soos 'n gentleman gedra nie. Wednesday, February 07, 2007. Maeree se post oor 'n grotfliek. Het my laat dink aan hierdie webblad. Waarop ek 'n paar jaar terug afgekom het. Dis beskryf hoe 'n man genaamd Ted saam met 'n vriend van hom 'n grot ontdek. Dit raak nogal freaky na die einde toe. Subscribe to: Post Comments (Atom). Dorothy's case of nerves. Maeree vra: wie gee tog om? Do Kwang mediteer oor slapende honde.